30 November 2010
29 November 2010
28 November 2010
27 November 2010
26 November 2010
25 November 2010
24 November 2010
23 November 2010
22 November 2010
21 November 2010
20 November 2010
18 November 2010
17 November 2010
plaashuis (1845) naby ventersdorp, suid-afrika - foto met groot dank van hier
my hartbeeshuis
daar's 'n lief ou hartbeeshuisie op 'n plaas so wyd en vry,
nou verbind met soet herinn'rings, dis die liefste plek vir my;
heerlik geur die lentebloeisels, perske, peer en appelkoos,
en daar binne in die huisie bly 'n afrikaanse roos.
o my lief ou hartbeeshuisie met jou kraal en moerbeiboom,
ek verlang na jou gedurig, o, ek sien jou in my droom.as die oorlogswolke oor is en die lug daarbo weer blou,
kom ek weer, my hartbeeshuisie, na my liefste, en na jou.woorde tradisioneel
bitterbessie dagbreek (deur ingrid jonker, 1933-1965)
bitterbessie dagbreek
bitterbessie dagbreek
bitterbessie son
'n spieël het gebreek
tussen my en hom
soek ek na die grootpad
om daarlangs te draf
oral draai die paadjies
van sy woorde af
dennebos herinnering
dennebos vergeet
het ek ook verdwaal
trap ek in my leed
papegaai-bont eggo
kierang kierang my
totdat ek bedroë
weer die koggel kry
eggo is geen antwoord
antwoord hy alom
bitterbessie dagbreek
bitterbessie son
uit: rook en oker (1963)
Subscribe to:
Comments (Atom)



















